Verlore Chords Alter Ego

Intro | Bb | Eb | Gm | F |

Bb Eb Sal jy my arm vashou Gm F My kop wil verdwaal Bb Eb Gee my rigting en leiding Gm F Voor die Here my kom haal
Bb Eb Sit jou arms om my Gm F Na daardie vreugde wil ek lang Bb Eb Ek gaan verdrink in my trane Gm F Liewe Jesus ek is bang
Bb Eb Jy is vir my Gm F Die melodie wat in my kop verskyn en Bb Eb Woorde verdwyn Gm F Eb Maar die emosie van jou hart sal by my bly
Gm Bb Gm Verlore in eindelose gange Gm Bb F Opsoek na my dierbare skat Gm Bb Gm Die plek van my hartsverlange Gm Bb F Die rede vir trane wat spat
Bb Eb Gebroke hart het ek na Gm F jou toe teruggekeer Bb Eb Gm Ek was gekwes in my siel F Ek was beseer
Bb Eb Sit jou arms om my Gm F Na daardie vreugde wil ek lang Bb Eb Ek gaan verdrink in my trane Gm F Liewe Jesus ek is bang
Bb Eb Jy is vir my Gm F Die melodie wat in my kop verskyn en Bb Eb Woorde verdwyn Gm F Eb Maar die emosie van jou hart sal by my bly
Gm Bb Gm Verlore in eindelose gange Gm Bb F Opsoek na my dierbare skat Gm Bb Gm Die plek van my hartsverlange Gm Bb F Die rede vir trane wat spat
Gm Bb Gm F Ooo-o-oooh, o-oooh, o-oooh Gm Bb F Ooo-o-oooh, o-ooohoh Gm Bb Gm F Ooo-o-oooh, o-oooh, o-oooh Gm Bb F Ooo-o-oooh, o-ooohoh
Bb Eb Jy is vir my Gm F Die melodie wat in my kop verskyn en Bb Eb Woorde verdwyn Gm F Eb Maar die emosie van jou hart sal by my bly
Gm Bb Gm Verlore in eindelose gange Gm Bb F Opsoek na my dierbare skat Gm Bb Gm Die plek van my hartsverlange Gm Bb F Die rede vir trane wat spat
Gm Bb Gm Verlore in eindelose gange Gm Bb F Opsoek na my dierbare skat
MV : Verlore Alter Ego
Tags
Add to Favorites

#buttons=(Ok, Go it!) #days=(20)

Our website uses cookies to enhance your experience. Check Now
Ok, Go it!